Danksy u hulp vorder ons

Danksy ondersteuning van Vriende soos jy, kan ons berig dat ons reeds met twee projekte vorder.

Projek 1:

Vlagpale is reeds aangebring by die Kleinfontein se Nedersettingpoort en lyk voorwaar spoggerig. Een van die dae hys ons ook die vlae.

Projek 2:

Danksy skenkings en ondersteuning is die fondasie vir die kleedkamers by die gemeenskapswembad reeds gegooi. Stene en sement is baie welkom.

One thought on “Danksy u hulp vorder ons

Leave a Reply