Category: Uncategorized
Gras is geplant, nou vir die letterwerk
Amper voltooide produk, nou vir verf en die allerbelangrike letterwerk.
En toe word daar gras geplant
Die vlae die wapper
Danksy die lede van die vriendevankleinfontein is die drie vlae weerskante gehys. Die aanbou van die muur waarop die naam Kleinfontein aangebring gaan word is ook goed op dreef en nader voltooing. Daar is letterlik dag en nag gemessel en die amper-eindproduk lyk spoggerig. Nou vir die sierlike letters en natuurlik grasgroen tuin om ons ingang […]
Danksy u hulp vorder ons
Danksy ondersteuning van Vriende soos jy, kan ons berig dat ons reeds met twee projekte vorder. Projek 1: Vlagpale is reeds aangebring by die Kleinfontein se Nedersettingpoort en lyk voorwaar spoggerig. Een van die dae hys ons ook die vlae. Projek 2: Danksy skenkings en ondersteuning is die fondasie vir die kleedkamers by die gemeenskapswembad […]