Donasie vir ons skool / Donation to our School

 

Waarom ons hulp nodig het / Why we need help

Ruben Rosiers ons Beskermheer / Our patron

Slegs sowat 10 % van die CVO skool se kinders kan bekostig om skoolfonds te betaal. Hierdie fondse is broodnodig om die onderwysers en ander uitgawes te kan betaal. Die skool ontvang geen staatshulp nie en is volledig afhanklik van donasies en skenkings om te oorleef.

Met die aanslag van die Zuma regering om Afrikaans orals te vernietig is enige bydrae hoe gering ookal wat  ‘n kind borg om te kan skoolgaan of  om broodnodige herstelwerk aan die klaskamers  aan te bring meer as welkom.

Only 10 % of the Schools Children can afford to pay School fees. These fees are essential to pay salaries of the teachers and pay other expenses. The school unlike goverment schools dont receive any subsidies and is 100% dependant on donations  to survive.

With the onslought of the Zuma goverment to destroy Afrikaans everywhere any help is very much appreciated. Your donation could send a child to school or even help to pay other expenses like the teachers salaries.

Maak ‘n maklike en veilige donasie met EFT of kredietkaart / Make an easy and Safe Donation with your Credit Card.
Kies enige bedrag waarmee u gemaklik is / Choose any amount that you are comfortable with.

* Bedrag Amount ZAR

 

PayDonasie R50
PayDonasie R100
PayDonasie R500
PayDonasie R1000